Description
Hierdie Toppies is gemaak van Bon Bon – sag, lig en koel, perfek vir die warm somer wat om die draai is. 🌸🌸✨Die ontwerp is geïnspireer deur Talitha – ’n vrou wie se styl en lewenslus ons herinner om elke dag met selfvertroue en vreugde te leef.









