Description
Ons weet dis wit… maar hierdie broek is so stylvol, selfs spaghetti bolognese sal jou met respek hanteer! 😉 En glo ons, jy gaan nie nee kan sê vir hierdie een nie !!
Blomme , Ons beveel aan dat julle ’n nommertjie opgaan met hierdie wit broek. Die materiaal het minder rek as ons vorige denims, so dit voel bietjie anders aan. ✨🤍👖










