Moedersdag

Hierdie jaar het ons GROOT gegaan vir Moedersdag! ๐ŸŒธ๐Ÿซถ๐Ÿป

Van stylvolle japonne en gemaklike slippers, tot sagte komberse, pragtige kussings en die mooiste merchandise โ€“ ons het alles ingesluit!

En die BESTE van alles? Ons het twee verskillende prints spesiaal vir julle ontwerp โœจ

Ons weet elke mamma is uniek en ongelooflik spesiaal โ€“ en dat elkeen haar eie smaak het. Maar een ding bly dieselfde …

โ€™๐“ท ๐“œ๐“ช๐“ถ๐“ถ๐“ช ๐“ฒ๐“ผ ๐“ด๐“ธ๐“ผ๐“ซ๐“ช๐“ช๐“ป ๐“ฎ๐“ท ๐“ฟ๐“ฎ๐“ป๐“ญ๐“ฒ๐“ฎ๐“ท ๐“ท๐“ฎ๐“ฝ ๐“ญ๐“ฒ๐“ฎ ๐“ฑ๐“ฎ๐“ฎ๐“ต ๐“ซ๐“ฎ๐“ผ๐“ฝ๐“ฎ๐ŸŒธ๐Ÿซถ๐Ÿป

Nou wil ons by JOU hoorโ€ฆ
Watter van hierdie laat jou hart vinniger klop?

โš ๏ธ BAIE BELANGRIK …..
Alles in ons Moedersdag-reeks word op bestelling gemaak.
Maak asseblief seker jy plaas jou bestelling betyds om teleurstelling te voorkom.

๐Ÿ—“๏ธ๐ŸŒธ Bestellings sluit op 28 April

Vat gou ‘n tydjie en kyk wat is alles beskikbaar